Skryfbehoeftes
BENODIGDHEDE VIR GRAAD 8 – 2024
Huiswerkboeke word deur die skool voorsien.
Werksboeke word in sekere vakke gebruik in plaas van handboeke of ter aanvulling van
handboeke en word die leerder se eiendom (let wel dit is nie skrifte nie!). Hierdie pakket is
SLEGS by die skool te koop teen kosprys.
Prys van pakket is R690.
Bogenoemde pakket bestaan uit:
1. Werksboeke vir: Rekeningkunde, NW (Biologie en Wetenskap), English Guide – gebruik tot
in matriek so pas hom mooi op asb.
2. 7 x Portefeuljelêers.
3. Fooi vir Kreatiewe Kunste.
4. Sporthoed.
LET WEL: GR. 8-WERKSBOEKPAKKETTE KAN OP 15 JANUARIE 2024 BY DIE FINANSKANTOOR
GEKOOP WORD.
Die volgende moet deur u aangekoop word by enige winkel van u keuse:
Alles wat die leerders benodig om hulle werk mee te kan doen, soos: penne, potlode, liniaal,
uitveër, skerpmaker, pennesakkie, gom, highlighters, skêr ens.
Een eksamenblok.
AFR: 1 x 288 Bl. Hardebandboek en 1 x Portefeuljelêer (ingesluit in pakket).
ENG: 2 x 192 Bl. Hardebandboeke en 1 x Portefeuljelêer (ingesluit in pakket).
WISK: 2 x 192 Bl. Hardebandboeke, 1 x 32 Bl. Skrif, 1 x CASIO FX-82 ZA PLUS Natural Display
sakrekenaar,1 x Eksamenblok, 1 x Standaard Passerstel en 1 x Portefeuljelêer
(ingesluit in pakket).
SW: 1 x 192 Bl. Hardebandboek en 1 x Portefeuljelêer (ingesluit in pakket).
NW/BIOL: 1 x 72 Bl. Skrif en 1 x Portefeuljelêer (ingesluit in pakket).
LO: 1 x 92 Bl. Hardebandboek en 1 x Portefeuljelêer (ingesluit in pakket).
TEGN: 1 x 72 Bl. Skrif, 1 x HB, 1 x 2H en 1 x 2B Potlood, 1 x Standaard Passerstel en A4 dun
“Ringbinder”.
EBW/REK: 1 x 72 Bl. Skrif en 1 x Portefeuljelêer (ingesluit in pakket), hou hom jy gebruik hom
weer in Gr. 9.
KK: 1 x 72 Bl. Skrif.
BENODIGDHEDE VIR GRAAD 9 – 2024
Huiswerkboeke word deur die skool voorsien.
Werksboeke word in sekere vakke gebruik in plaas van handboeke of ter aanvulling van
handboeke en word die leerder se eiendom (let wel dit is nie skrifte nie!). Hierdie boeke is
SLEGS by die skool te koop.
Prys van pakket is R810.
Bogenoemde pakket bestaan uit:
1. Werksboeke vir: Rekeningkunde, NW (Biologie en Wetenskap).
2. Fooi vir Kreatiewe Kunste.
3. Aanlegtoetse vir hulp met vakkeuses vir graad 10 – VERPLIGTEND.
(R330 INGESLUIT in pakketprys) moet teen einde van 1ste kwartaal betaal wees
LET WEL: WERKSBOEKPAKKETTE KAN VANAF 16 JANUARIE 2024 IN DIE KANTOOR GEKOOP WORD.
Die volgende moet deur u aangekoop word by enige winkel van u keuse:
Alles wat die leerders benodig om hulle werk mee te kan doen, soos: penne, potlode, liniaal,
uitveër, skerpmaker, pennesakkie, gom, highlighters, skêr, eie portefeuljelêers ens.
Eksamenblokke soos benodig.
AFR: 1 x 288 Bl. Hardebandboek en 1 x Portefeuljelêer.
ENG: 2 x 192 Bl. Hardebandboeke en 1 x Portefeuljelêer.
WISK: 2 x 192 Bl. Hardebandboeke, 1 x 32 Bl. Skrif, 1 x Portefeuljelêer, 1 x Eksamenblok en
1 x CASIO FX- 82 ZA PLUS Natural Display sakrekenaar (moes hom alreeds in Gr. 8
gekoop het) en 1 x Standaard Passerstel.
SW: 1 x 192 Bl. Hardebandboek en 1 x Portefeuljelêer.
NW: 1 x 72 Bl. Skrif.
LO: 1 x 92 Bl. Hardebandboek en 1 x 20 Sakkie A4 Flip file.
TEGN: 1 x HB, 1 x 2H en 1 X 2B Potlode, jou passerstel wat jy in Wiskunde gebruik, A4 dun
“Ringbinder”.
EBW/REK: 1 x Portefeuljelêer en 1 x 72 Bl. Skrif.
KK: 1 x 72 Bl. Skrif.
BENODIGDHEDE VIR GRAAD 10 – 2024
Huiswerkboeke word deur die skool voorsien.
Die volgende moet deur u aangekoop word by enige winkel van u keuse:
Alles wat die leerders benodig om hulle werk mee te kan doen, soos: penne, potlode, liniaal, uitveër,
skerpmaker, pennesakkie, gom, highlighters, skêr, portefeuljelêers ens.
AFR: 2 x 192 Bl. Hardebandboeke, 1 x 72 Bl. Skrif en 1 x Portefeuljeleêr.
ENG: 3 x 72 Bl. Skrifte, 1 x Portefeuljelêer, Gr.8 & 9 Creative writing en Language skrifte.
WISK: 2 x 288 Bl. Hardebandboeke, 1 x Casio FX-82 ZA PLUS Natural Display sakrekenaar, eksamenblok
en Meetkunde Werksboek (koop in kantoor R190).
WISK GELET: 1 x 288 Bl. Hardebandboek en Casio FX-82 ZA PLUS Natural Display sakrekenaar.
TEG. WISK: 2 x 192 Bl. Hardebandboeke, Casio FX-82 ZA PLUS Natural Display sakrekenaar en eksamenblok.
LO: 1 x 72 Bl. Hardebandboek, 1 x Portefeuljelêer en 1 x 20 Sakkie A4 Flip file.
FW: 1 x 192 Bl. Hardebandboek, Werksboeke (koop in kantoor R420) en 1 x Portefeuljelêer.
TEG. WET: 1 x 192 Bl. Hardebandboek, Werksboek (koop in kantoor R250) en 1 x Portefeuljelêer.
LW: 1 x 192 Bl. Hardebandboek, 1 x Portefeuljelêer, 1 x 72 Bl. Skrif en Werksboek (koop in
Kantoor R230).
BES: 1 x 96 Bl. Skrif, 1 x Portefeuljelêer, 20 Sakkie A4 Flip file en R100 vir nota’s (koop in klas).
REK: 1 x 30 Sakkie flipfile, 1 x Portefeuljelêer en Werksboek (koop in kantoor R250).
VS: 1 x 288 Bl. Hardebandboek, 1 x 32 Bl. Skrif, 1 x Portefeuljelêer, Werksboek (Koop in klas R150),
1 x Voorskoot, 2 x Vadoeke, 1 x Wasvadoek, Groot Kosblik, 1 x 750ml Sunlight Liquid.(Gee in klas)
Sentrumfooi R110 (Betaal in klas).
P & D: 1 x 192 Bl. Hardebandboek, 2 x Portefeuljelêers, Veiligheidsbril, Baadjie en Elektroniese
Noniuspasser (150mm kan teen R600 by onderwyser gekoop word).
RTT: 1 x 192 Bl. Hardebandboek en 1 x Geheuestokkie (ten minste 8GB Flash disk).
Leerder moet ‘n werkende rekenaar by die huis hê wat ten minste Windows 8 met
MS Office 2016 of verkieslik nuwer op het.
IGO: 20 Sakkie A3 Flip file, 1 x A3 kartonlêer vir PAT, IGO Bloulêer met inhoud (koop in kantoor R450,
slegs op bestelling). Tekenstel moet self aangeskaf word.
Tekenstel moet die volgende bevat:
A3 Tekenbord en T Hak, Maskeerbord, “Clutch Pencil” 0.3 2H, Uitveer, Liniaal,
30°/60° Tekendriehoek (groot), 45° Teken driehoek (groot), Gradeboog, Sakrekenaar,
TekenPasser (groot) met aanpassing wiel, Stoflappie.
GEO: 1 x 72 Bl. Skrif, 1 x Portefeuljelêer, 1 x Dun Ringlêer met 30 sakkies vir prakties, Sakrekenaar,
Gradeboog, 1 x Eksamenblok en Praktiese aantekeninge (koop in kantoor R60).
EKONOMIE: 2 x 192 Bl. Hardebandboeke, 1 x 72 Bl. Skrif en 1 x Portefeuljelêer.
LET WEL: WERKSBOEKE IS VANAF 17 JANUARIE 2024 IN DIE KANTOOR TE KOOP.
BENODIGDHEDE VIR GRAAD 11 – 2024
Huiswerkboeke word deur die skool voorsien.
Die volgende moet deur u aangekoop word by enige winkel van u keuse:
Alles wat die leerders benodig om hulle werk mee te kan doen soos, penne, potlode, liniaal, uitveër,
skerpmaker, pennesakkie, gom, highlighters, skêr, portefeuljelêers, huiswerkboek ens.
Eksamenblokke.
AFR: 1 x 192 Bl. Skrif, 1 x Portefeuljelêer en jou Gr. 10 Stelwerkskrif en Taalleerskrif.
ENG 1 x 96 Bl. Skrif, 1 x Portefeuljelêer, jou Gr. 10 Language en Creative writing Skrifte.
WISK: 2 x 288 bl. Hardebandboeke en Casio FX-82 ZA PLUS – Natural Display sakrekenaar en
eksamenblok, Meetkunde Werkboek (koop in die kantoor R170).
WISK GELET: 1 x 288 Bl. Hardebandboek en Casio FX-82 ZA PLUS – Natural Display sakrekenaar en
eksamenblok.
TEG. WISK: 2 x 192 bl. Hardebandboeke en Casio FX-82 ZA PLUS – Natural Display sakrekenaar en
eksamenblok
LO: 1 x 72 Bl. Skrif en 1 x 50 sakkie flipfile.
FW: 2 x 192 Bl. Hardebandboeke, 1 x Portefeuljelêer, Werkboeke (koop in die kantoor R370).
TEG. WET: 1 X 192 Bl. Hardebandboek, Werkboek (koop in kantoor R210) en 1 x Portefeuljelêer.
LW: 1 x 192 Bl. Hardebandboek, Werkboek (koop in Kantoor R200).
BS: 1 x 192 Bl. Skrif, 1 x Portefeuljelêer en R100 vir nota’s (koop by Mnr. Van Jaarsveld).
REK: 1 x 30 Sakkie flip file van Gr 10, Werkboek (koop in die kantoor R220) 1 x Gr.10 Portefeuljelêer.
VS: 1 x 192 Bl. Hardebandboek, 1 x 32 Bl. Skrif, 1 x Portefeuljelêer
Breekskade-fooi R100. (Betaal in klas).
P & D: 1 x 192 Bl. Hardebandboek, 1 x Portefeuljelêer en Veiligheidsbril, Baadjie en Elektroniese
Noniuspasser.
RTT: 1 x +/-8GB Flash disk en jou 192 Bl. Hardebandboek van Gr.10.
IGO: IGO-lêer, gebruik Bloulêer van Gr.10
(koop Gr. 11-lêer inhoud in Kantoor R290 slegs op bestelling)
GEO: 1 x 72 Bl. Skrif, gradeboog, (lêer vir prakties en flip file van vorige jaar word weer gebruik),
eksamenblok. Praktiese aantekeninge (koop in kantoor R60).
EKONOMIE: 1 x Portefeuljelêer van Gr.10, 1 x Dun Ringlêer en R100 vir nota’s (koop in klas).
BENODIGDHEDE VIR GRAAD 12 – 2024
Huiswerkboeke word deur die skool voorsien.
Die volgende moet deur u aangekoop word by enige winkel van u keuse:
Alles wat die leerders benodig om werk mee te kan doen soos, penne, potlode, liniaal, uitveër, skerpmaker,
gom, highlighters, pennesakkie, portefeuljelêers ens.
Eksamenblokke soos benodig.
AFR: 1 x 192 Bl. Hardebandboek, 1 x Flip File vir Portefeulje, jou Gr. 11 Stelwerkskrif en Taalskrif.
ENG: 1 x Portefeuljelêer indien ou lêer stukkend is, 3 x 192 Bl. Skrifte, Poetry Guide en jou Gr. 10 – 11
Taalskrif en Creative Writing Skrif.
WISK: 2 x 192 Bl. Hardebandboeke en ‘n Casio FX-82 ZA PLUS – Natural Display sakrekenaar,
eksamenblok, Meetkunde Werkboek (koop in Kantoor R170).
WISK GELET: 1 x 288 Bl. Hardebandboek en ‘n Casio FX-82 ZA PLUS – Natural Display sakrekenaar,
eksamenblok.
TEG. WISK: 2 x 192 Bl. Hardebandboeke en ‘n Casio FX-82 ZA PLUS – Natural Display sakrekenaar,
eksamenblok.
LO: 1 x 72 Bl. Skrif, 1 x Portefeuljelêer.
FW: 1 x 192 Bl. Hardebandboek, 1 x eksamenblok, Werkboeke (koop in Kantoor R400).
TEG. WET: 1 x 192 Bl. Hardebandboek, 1 x Portefeuljelêer, Werkboek (koop in Kantoor R230)
LW: 1 x 192 Bl. Hardebandboek, 1 x eksamenblok, Werkboek (koop in Kantoor R130).
BS: 1 x 192Bl. Skrif, 1 x Portefeuljelêer en R100 vir nota’s (koop by Mnr Van Jaarsveld).
REK: 1 x 30 sakkie Flip file van Gr. 11, Rek werkboek (koop in die kantoor R220), 1 x Portefeuljelêer.
(R50 Oefen Vrae betaal in klas).
VS: 1 x 192 Bl. Hardebandboek, 1 x 32 Bl. Skrif, 1 x Portefeuljelêer,
Breekskade-fooi R100 (Betaal in Klas).
P & D: 1 x 192 Bl. Hardebandboek, 1 x Portefeuljelêer en Veiligheidsbril, Baadjie en Elektroniese
Noniuspasser.
RTT: 1 x 192 Bl. Hardebandboek en 1 x +/-8GB Flash disk.
IGO: IGO-lêer, gebruik Bloulêer van Gr. 10&11
(koop Gr. 12-lêer inhoud in Kantoor R290 slegs op bestelling)
GEO: 1 x 288 Bl. Hardebandboek of 4 x 72Bl. Skrifte, Praktiese lêer en flipfile van vorige jaar word weer
gebruik, gradeboog en ‘n eksamenblok. Praktiese aantekeninge (koop in kantoor R60).
EKONOMIE: 1 x Portefeulejelêer van Gr.11, koop notas R100 (in klas) en Dun Ringlêer.
