Skoolgelde:
Neem kennis dat hierdie ‘n skoolgeld-heffende skool is.
| Skoolgeld vir 2025 | |||
| Graad | Per jaar | Per maand | Afslag |
| 8-12 | R 21230-00 per leeder | R 1 930-00 voor die 7de | |
Skoolgeld mag afbetaal word in gelyke paaiemente , soos volg, :
– 1ste betaling November 2024.
– 2de betaling 1 Januarie 2025 of op die dag wanneer die skool begin (15 Jan 2025).
– 3de betaling 1 Februarie 2025, ens.
– Laaste betaling dus op 1 Oktober 2025.
Betalings:
Betalings kan per EFT, Kaart of KONTANT by Me. L. van der Merwe in die kantoor betaal word.
- Indien u per EFT betaal, moet die Pakketgeld en Skoolgeld apart betaal word (2 transaksies).
- U moet ‘n uitgedrukte afskrif van die bewys van betalings saam die leerder stuur, asb. nie per epos nie.
- Handig in by Me. van der Merwe in die kantoor sodat die eerste skoolgeld- en pakket-kwitansie uitskryf kan word.
Die Pakket kan dan by Me. van der Merwe verkry word met die kwitansie. Vir enige navrae of onsekerheid kontak gerus Me L. van der Merwe op: 018 771 2880
Skoolgeld en reëlings kan Me. Hamer gekontak word.
Bankbesonderhede:
Hoërskool Fochville
Rek nr.: 161 032 0127
Tak nr.: 632005
Byvoorbeeld:
Verwysing voorbeeld | ||
| R1680.00 | skoolgeld met verwysing | 221020 Smit J |
R550.00 Gr. 8 R780.00 Gr. 9
| pakketgeld met verwysing | PakketSmit J |
| R380.00 | boekgeld met verwysing | WB10Smit J |
| R850.00 of R900(GH) | busgeld met verwysing | Smit J Bus |
Hierdie “R-waarde” en die “naam-Smit” is net ‘n voorbeeld.
.
Bus kontrak
U KIND SAL SLEGS TOEGELAAT WORD OM VAN HIERDIE VERVOER GEBRUIK TE MAAK INDIEN HIERDIE VORM VOLLEDIG INGEVUL EN GETEKEN TERUG GESTUUR WORD SKOOL TOE (vir aandag ME. L. VAN DER MERWE).
Laai asseblief die buskontrak af en voltooi dit.


