Koor

Drama 

Dans

Kunsfees

ATKV Redenaars

Mej Fochie

Koor

D Raymaond

D Raymaond

Organiseerder

Ons het ‘n gevestigde koortradisie wat oor dekades heen strek. Die Fochie-koor word as een van die beste kore in Gauteng gereken. 

Drama

A Thompson

A Thompson

Organiseerder

Die lewe is n drama. By fochies is drama ook die lewe

Dans

Organiseerder

Dans kan so oud wees soos die geskiedenis van die mens, maar ‘n Fochie met ritme kan hier groot droom en hard werk.

Kunsfees

A Thompson

A Thompson

Organiseerder

Die Carltonville Kunstefees se visie is om die uitvoerende en beeldende kunste te bevorder deur ‘n jaarlikse kunstefees te organiseer waaraan alle skoliere kan deelneem.

ATKV Redenaars

Organiseerder

By Hoërskool Fochville LEEF, EET en Droom ons Fochie-leerders Redenaars.

Mej Fochie

J Coetzee

J Coetzee

Organiseerder

Fochville Hoërskool hou elke 2 jaar die Mej. Fochie-produksie waar  meisies, uit die skool die geleentheid gebied word om in glansrokke te paradeer, hul persoonlikhede te laat skyn en vir die gehoor te wys dat hulle meer as net ‘n mooi gesiggie is.