Welkom by Hoërskool Fochville

” Hier waar elke kind tel “

" Ons verbintenis tot uitnemendheid "

Die Geboorte van Hoërskool Fochville

Reeds sedert die vyftiger jare het die mense van Fochville en omgewing begin droom van  ‘n eie hoërskool. Hierdie droom het ‘n behoefte geword en ‘n groep belangstellende inwoners onder leiding van ds.J.I.Roux en G. van Staden onderskeidelik, destydse leraars van die N.G. en Hervormde gemeentes, het byeen gekom en in 1963  ‘n aksiekomitee vir die totstandkoming van  ‘n hoërskool in die lewe geroep.

Hoërskool Fochville se eerste personeel lede

Mejj . P . S Fourie , C . E .  van der Merwe mev. J . F . de Jager , mnr . G . H . J . Visser (hoof), mev . E . M . Crous (sekretaresse) , mejj . E . Mentz ,  J . S . van Broekhuizen . ( v . l . n . r .) :  Mnre .  J . P . du Plessis , R . B . Fourie , G . M . Enslin ,  J . L  . Roux , mevv . M . P . C . van Zyl , M . L . Swart , mnre . W . P . van Rheede Jordaan en P . W . J . Schoeman .

Fochie sport

Hoërskool Fochville bied ń verskeidenheid van sportsoorte aan.

Gereelde oefening

Sport maak oefening lonend en motiverend. Daar is ‘n sport vir elke intensiteitsvlak.

Spanwerk

Sport moedig spanwerk aan. Werk as ‘n span om jou vaardighede te verbeter en wedstryde te wen.

Strategie

Beplan saam deur elke lid se vaardighede ten volle te gebruik. Pas jou span aan en ondersteun.

Voel oorwinning

Hou aan oefen en werk aan jou vaardighede totdat jy jou eerste wedstryd wen.

akademie

Met uitstekende onderwysers en ‘n goeie ondersteunende kultuur streef ons studente daarna om uit te blink in akademie.

%

Universiteitstoelating

Leedergetalle

Aantal personeel

Skoolgelde

Vakkeuses

Z

Aansoeke

Toppresteerders

Bly op Hoogte met die nuutste nuus

Opedag 8 Mei 2024

https://www.facebook.com/share/r/oFqJjV8URCZWyBNQ/?mibextid=WC7FNe

Spreuke 9:10

Wysheid begin met die dien van die Here. Wie die Heilige ken, het werklik insig.

gereelde navrae

Wat is die skool kostes n jaar ?

Skoolgelde vir 2022 – R17 050 per leerder per jaar.

Het die skool n Koshuis ?

Nee

Is daar foto's van die skool ?

Ja kliek hier

Wat is die skool se skooltye:

Hekke maak 07:15 oop

► Aantree in vierkant – 07:20

► Maandae /Woensdae verdaag skool – 14:30

► Dinsdae, Donderdae en Vrydae verdaag skool – 14:10

Wat is die skool se bankbesonderhede:

Hoërskool Fochville

ABSA

Rek nr.: 161 032 0127

Tak nr.: 632005

Wat is die skool se Visie en Missie ?

Lees gerus meer oor ons visie en missie hier.

Het die skool vervoer vir leerders ?

Ja volg die link vir meer inligting  hier.

Wat is die skool se bus roetes ?

CV: By die 007. – 06:25 vm

DK: By die 1ste stopstraat waar huise begin. – 06:00 vm

ELR: By 2de ingang langs die hoofpad. – 06:15 vm

WDL: By die bushalte net verby “boom-gate”. – 06:35 vm

GH: By die Shell garage by die Laerskool. – 06:00 vm

 

Wat is die skool se Geskiedenis ?

Lees meer hier

Wat is die skool se skool kleure ?

Blou en geel

Wat is die skooldrag ?

U kan van die skool univorm meer lees in die beliede hier.

Wat is die skool se waardes ?

Nederigheid

Eerlikheid

Toegewyd

Bereidwillig

Ambisieus

Lojaal

 

Stuur jou Aansoek in vandag

Doen aansoek vir jou kind om vandag by fochies te begin deur ons aanlynvorm te gebruik. Alternatiewelik kan jy die pdf aflaai en ‘n harde kopie voltooi.

 

RegistreerRol boontoe