Me. E. Nortjè

Me. E. Nortjè

Hoof

Me Erna Nortjé is geen onbekende in die Fochie kringe nie. Sy het in 1984 by Hoërskool Fochville gematrikuleer. Sy het haar Hoër onderwys diploma in 1988 by RAU verwerf. In 1999 doen sy `n kursus in Onderwysbestuur en in 2012 verwerf sy haar Honneurs graad in Onderwys. Sy is al sedert 2007 by Hoërskool Fochville werksaam en was die adjunkhoof sedert 2014.
Sy is passievol vir die onderwys en haar leuse is:
“Pak elke dag se taak en/of projek onverskrokke aan met passie en ywer. Stap die pad reguit en wyk nie af van eie waardes en beginsels nie. Plaas die hoogste prys op integriteit en lojaliteit teenoor die Instansie wat ek dien. Dank die Heer vir elke dag in oorgawe!”

Dagbestuur

Me. P. Smith (Dept. Hoof - Ekonomiese vakke)

Me. P. Smith (Dept. Hoof - Ekonomiese vakke)

Mnr. A.P. de Witt (Wnd. Dept. Hoof Natuur Wetenskap)

Mnr. A.P. de Witt (Wnd. Dept. Hoof Natuur Wetenskap)

Me. E. Strydom (Dept. Hoof - Tale)

Me. E. Strydom (Dept. Hoof - Tale)

Me. Cato (Wnd. AH)

Me. Cato (Wnd. AH)

Mnr. W. van der Walt (Dept. Hoof - Tegn. vakke)

Mnr. W. van der Walt (Dept. Hoof - Tegn. vakke)

Mnr. F.J. de Kock (wnd. AH)

Mnr. F.J. de Kock (wnd. AH)

Me. Denner (Wnd. Dept. Hoof)

Me. Denner (Wnd. Dept. Hoof)

Personeel

 

Me. A. Denner
Me. S. Erasmus
Mnr. R. Bloem
Me. C.C. Cato
Me. J.Coetzee
Me. E. de Beer
Me. M. de Beer
Me. M. de Klerk
Me. E. de Mesquita
Me. M. de Witt
Me. J.C. Evert
Me. M. Fouché
Me. G. Haarhoff
Mnr.R. Hefer
Me. M. Herselman
Me. S. Isherwood
Me.I. Jacobs
Me. V. Lamprecht
Me. M. Lombaard
Me. H.P. Pieters
Me. D. Raymond
Me. P.J.Rossouw
Mnr. J.J. Siebert
Mnr. R. Smith
Me.C. Swanepoel
Me, M. Theron
Me. A. Thompson
Me. M. van den Berg
Me. J. van Jaarsveld

Me.S. Lourens
Me. R.C. Marran
Me.C. Pienaar

Mnr.Me.L.van der Merwe
Mnr. W. van der Westhuizen
Mnr. C. van Jaarsveld

 

Terrain

 

Mnr. P. Lephuwane
Mnr. K.S. Lowang
Me. A.M. Molaefsa
Me. E.M. Mpahane
Mnr. M. Mphosi
Mnr. J. Serole